ArticleDie woelige woestyn!
• DIE DANKBARE KURUMANRIVIER • AGTERPAD NA KOPPIESKRAALPAN • ONTMOET DIE MEERKATMAN • ELIAS LE RICHE, PARKPIONIER BOOMGIDS • MAAK MABUASEHUBE MAKLIK
ou
Weg Kalahari 2021/22 magazine est disponible à la lecture en ligne avec PressReader. Téléchargez le numéro actuel pour le lire plus tard ou consultez les anciens numéros de Weg Kalahari 2021/22 dans l'archive.
• DIE DANKBARE KURUMANRIVIER • AGTERPAD NA KOPPIESKRAALPAN • ONTMOET DIE MEERKATMAN • ELIAS LE RICHE, PARKPIONIER BOOMGIDS • MAAK MABUASEHUBE MAKLIK
Kgalagadi-oorgrenspark (SA- & Botswana-kant), Askham, Van Zylsrus, Upington, Augrabies en meer!
• Neem beter voëlfoto’s • Ry die Nossob 4x4 Eco Trail • Wag die diere in by dié watergate
Die park, Mabua & Noord-Kaap!
Jong meerkatte in Mata-Mata, Kgalagadi-oorgrenspark
Die Kalahari lê ver en jy het slaapplek nodig op pad soontoe of terug. Hier lys ons blyplekke in en om Upington, Kakamas, Keimoes, Olifantshoek en Groblershoop, asook die Augrabies-waterval- nasionale park en Witsand-natuurreservaat.
Al die ruskampe en wilderniskampe aan die SA-kant van die park word gelys, asook die kampplekke aan die Botswanakant. Hier is ook inligting oor 4x4-wildernisroetes en die enkele meer luukse lodges in die Kgalagadi-oorgrenspark. HOOFKAMPE
Verleng jou vakansie deur die streek op ’n ander manier te verken. Hierdie gasteplase, lodges en kampplekke lê in en om Van Zylsrus, Askham, Rietfontein en net suid van die park tussen Askham en Twee Rivieren. Jy kan hierdie hoek van die...
François Haasbroek verduidelik hoe jy ’n wenvakansie kan maak van ’n besoek aan die Botswana-kant van die Kgalagadi-oorgrenspark. Die Botswana-kant van die park – veral die deel bekend as Mabuasehube – is legendaries vir die aantal...
Gebruik hierdie gids van Noel en Gretel van Rooyen om 10 boomen struikspesies van die Kalahari maklik uit te ken. ENKELVOUDIG OF SAAMGESTELD? Die bome en struike wat hier beskryf word, het enkelvoudige (links bo), veervormig saamgestelde...