Navigated
Weg! Ry & Sleep
Weg! Ry & Sleep

Weg! Ry & Sleep Magazine Abonnements en Ligne

ou

Abonnez-vous à Select

15 numéros de journaux ou de magazines au choix chaque mois

Se procurer cette édition

Weg! Ry & Sleep, 01 Octobre 2026

Description

Weg! Ry & Sleep magazine est disponible à la lecture en ligne avec PressReader. Téléchargez le numéro actuel pour le lire plus tard ou consultez les anciens numéros de Weg! Ry & Sleep dans l'archive.

Dans cette édition

ArticleTOERUSTING

SNY, SAAG, STEEK, KAP... HIER’S 18 LEMME VIR ELKE TAAK

TOERUSTING

ArticleDie ver­skil tus­sen weg wees en rus

Ek is seker ek is nie die enig­ste een wat hier­die gevoel al ervaar het nie: Jy kom by jou staan­plek aan en sê vir jou­self, som­mer hardop, dat jy hier­die naweek net één doel voor oë het: Om te rus. Jy neem jou voor om vir die vol­gende twee dae...

Die ver­skil tus­sen weg wees en rus

Article#75 VOORBLADFOTO – KOTIE BASSON

Só lyk ’n grond­pad êrens tus­sen Struis­baai en Elim nadat die hemel se sluise behoor­lik oop­ge­gaan het. Die water het knie­diep gelê en die pad het in ’n per­fekte spieël ver­an­der. Ek het dade­lik besef hier­die toneel – met die berge en blou lug...

#75 VOORBLADFOTO – KOTIE BASSON

ArticleKie­rie­kam­pers op dreef

Na aan­lei­ding van die arti­kel in die vorige uit­gawe “Deur die dak!” oor die koste van kamp lug ek graag my mening. Naas die afge­lope 16 jaar, soos in die arti­kel, sal ek graag ’n kos­te­ver­ge­ly­king voor en ná die Covid-19-pan­de­mie wil sien....

Kie­rie­kam­pers op dreef

ArticleInus

wen ’n Zar­tek Za-855flits­lig ter waarde van R2 479. Die Zar­tek ZA-855, gebou vir nag­a­von­ture, lewer ’n ver­stom­mende 12 000 lumens met ver­stel­bare lig wat 200 m dek. Die robuuste alu­mi­ni­um­struk­tuur is skok­be­stand en Ip54-reën­be­stand,...

Inus

ArticleNuwe vriende in die Kga­la­gadi

Daar is altyd ver­ras­sings wan­neer ons Kga­la­gadi toe kom om nog ’n hoof­stuk vol goeie her­in­ne­ringe te skryf. Ons kamp onder ’n boom in Mata Mata waarin ’n paar boom­rotte nes­ge­maak het vir hulle nag­rus. Toe ons ná drie dae afslaan en...

Nuwe vriende in die Kga­la­gadi

ArticleDrie Ikone, Een Stan­daard: Kudu, Klip­sprin­ger & Spring­bok

Elke model in die Ste­alth-reeks dra sy eie karak­ter, maar hand­haaf die­selfde kom­pro­mie­lose stan­daard. Die Kudu staan as die vlag­skip, krag­tig, ruim en ide­aal vir ver­lengde, afge­leë avon­ture. Die Klip­sprin­ger, lig­voe­tig en...

Drie Ikone, Een Stan­daard: Kudu, Klip­sprin­ger & Spring­bok

ArticleDie Toets: Joburg na Kaap­stad via Tankwa

Die ware toets van enige veld­ka­ra­vaan lê nie in die ver­toon­lo­kaal nie, maar in die reis self. Onlangs het die Ste­alth-trio die uit­da­gende roete van Johan­nes­burg na Kaap­stad via Tankwa aan­ge­pak, ’n pad bekend vir sy strawwe toe­stande,...

Die Toets: Joburg na Kaap­stad via Tankwa

ArticleSlaap­plek tus­sen Nami­bië en SA

Ons was onlangs op pad na Nami­bië. Ons ry Spring­bok eers teen 17:00 binne met genoeg kilo­me­ters vir een dag agter die blad. Ons soek plek om die nag te kamp, maar die een plek lyk of dit nie meer oop is vir die publiek nie – ons sien net ’n...

Slaap­plek tus­sen Nami­bië en SA