탐색됨
Huisgenoot Dinosourusse
Huisgenoot Dinosourusse

Huisgenoot Dinosourusse 잡지 온라인 구독

또는

Select 구독

매월 원하는 신문 또는 잡지 15호 선택

이 간행물 받기

Huisgenoot Dinosourusse, 01 9월 2023

설명

Huisgenoot Dinosourusse 잡지은 PressReader에서 온라인으로 읽을 수 있습니다. 현재 호를 다운로드하여 나중에 읽거나 아카이브에서 Huisgenoot Dinosourusse의 지난 호를 찾아보세요.

카테고리

이번 호 내용

ArticleHALLO DAAR!

DINOSOURUSSE het baie, baie jare gelede op die aarde geleef, nog lank voor daar mense was. Party was gro­ter as 10 oli­fante byme­kaar; ander was so piep­klein soos mos­sies. Som­mige dino-mon­sters het mekaar gul­sig opge­vreet. Ander vreed­sa­mer...

HALLO DAAR!

ArticleReuse van die oer­tyd

Die sou­ro­pode-fami­lie was enorme dino­sou­russe wat 140 mil­joen jaar lank geleef het. Sou­ro­pode bete­ken “pote soos ’n akke­dis”. Hulle het van plante geleef en was die groot­ste land­diere wat nog ooit op die aarde gewoon het. Hulle het almal op...

Reuse van die oer­tyd

ArticleOnt­moet die vlie­ënde dino’s

Ver­beel jou jy kyk op en sien iets vlieg wat soos ’n vler­muis lyk, maar so groot soos ’n kameel­perd is! Pte­ro­sou­russe was van die mees man­ji­fieke diere wat nog ooit deur die lug geseil het. Nie alle soorte pte­ro­sou­rus was egter ewe enorm nie

Ont­moet die vlie­ënde dino’s

ArticleOnt­moet die see­mon­sters

REPTIEL: ’n Koud­bloe­dige dier met ’n rug­graat en ’n vel vol skubbe of harde plaat­jies. Koud­bloe­dig bete­ken hul lyf is so koud of warm soos hul omge­wing. GALLO IMAGES/GETTY IMAGES

Ont­moet die see­mon­sters

ArticleDino-lys en -kaart

Op dié kaart kan jy sien waar dino­sou­russe sou gewoon het as hulle van­dag geleef het. Ons wys een vas­te­land per dino uit. Ons wys ook waar in hier­die tyd­skrif jy na die onder­skeie dino’s kan gaan soek.

Dino-lys en -kaart

ArticleKou­dip­te­rieks, ovi­rap­tor, mikro­rap­tor en angi­or­nis

Sê dit so kou-DIPte-rieks Dit bete­ken Stert met vere Hoogte 0,4 meter Gewig 5kg Kos Plante Hulle was so groot soos ’n pou en het baie soos voëls gelyk. Hulle het vere gehad, ’n sna­wel, en pote amper soos voëls s’n.

Kou­dip­te­rieks, ovi­rap­tor, mikro­rap­tor en angi­or­nis

ArticleOnt­moet die plant­vre­ters

Het jy geweet dat die meeste dino­sou­russe glad nie vleis geëet het nie? Hulle het heer­lik gesmul aan plante soos gras, mos, varings, see­wiere en boom­takke. Party het spe­si­ale tande gehad waar­mee hulle boom­stamme uit­me­kaar kon skeur

Ont­moet die plant­vre­ters