탐색됨
Sarie
Sarie

Sarie 잡지 온라인 구독

또는

Select 구독

매월 원하는 신문 또는 잡지 15호 선택

이 간행물 받기

Sarie, 01 5월 2026

설명

Sarie 잡지은 PressReader에서 온라인으로 읽을 수 있습니다. 현재 호를 다운로드하여 나중에 읽거나 아카이브에서 Sarie의 지난 호를 찾아보세요.

카테고리

이번 호 내용

ArticleONS PRAAT OOR

■ DIS NIE NET DIE BECKHAMS Jon­ges sny ouers af ■ BOTOX OF NIE? Die fel debat van­dag ■ MAGIC VAN LEAH MARI SA se eie Pretty Woman

ONS PRAAT OOR

ArticleDie mag van roe­tine: vel wat fer­mer, glad­der en jon­ger lyk

Om ’n jeug­di­ger, gesonde vel te hê is so mak­lik soos om ’n een­vou­dige roe­tine te volg, elke dag. Met die NIVEA Q10 Anti­Wrin­kle Power-reeks en daag­likse rei­ni­ging, aan­wen­ding van ’n serum en dag­room met ’n SBF, doen jy genoeg vir jou vel...

Die mag van roe­tine: vel wat fer­mer, glad­der en jon­ger lyk

ArticleMar­leé van der Merwe: ‘My 40’s is my doen-tyd, ek’t genoeg gewag’

Sy het dit nie tóé geweet nie, maar dit was die ver­skrik­like oom­blik in 2017 toe Mar­leé van der Merwe toe­kyk hoe haar man, Frans, tydens ’n para­mo­tor­vlug neer­stort aarde toe, wat daar­toe sou lei dat sy haar droom sedert klein­tyd – om musiek...

Mar­leé van der Merwe: ‘My 40’s is my doen-tyd, ek’t genoeg gewag’

ArticleAktrise Dorette Pot­gie­ter oor­leef en . . . flo­reer

As ’n smid sterk goud kies, sal dit 14 karaat wees. Hard en duur­saam. Dit kan tim­mer en jare se ver­we­ring oor­leef. Dorette Pot­gie­ter is op 53 deur die lewe gepoets, maar sy gloei van geluk. Steeds prag­tig. ’n Pas­sie­volle draf­stap-vrou wat...

Aktrise Dorette Pot­gie­ter oor­leef en . . . flo­reer