탐색됨
Tuis
Tuis

Tuis 잡지 온라인 구독

또는

Select 구독

매월 원하는 신문 또는 잡지 15호 선택

이 간행물 받기

Tuis, 01 9월 2026

설명

Tuis은(는) 아프리칸스어로 발행된 남아프리카의 잡지입니다. PressReader에서 Tuis을 온라인으로 이용하거나 나중에 읽을 수 있도록 호를 다운로드하세요. 아카이브에서 Tuis의 이전 호를 확인할 수 있습니다.

카테고리

이번 호 내용

ArticleLaat daar lig wees

Belig­ting is veel meer as ’n prak­tiese nood­saak­lik­heid – dit is een van die krag­tig­ste ont­wer­pe­le­mente in enige huis. ’n Goed gekose tref­fende lig skep atmos­feer, defi­ni­eer ’n ruimte en word dik­wels die fokus­punt wat ’n bin­ne­ruimte...

Laat daar lig wees

ArticleKera­miek­be­lig­ting, prag­tig ver­vaar­dig

Met sorg gekose belig­ting kan die karak­ter van ’n ruimte vorm, en daarom bly gehalte, vak­man­skap en wel­deur­dagte ont­werp so belang­rik. Soos bin­nens­huise ten­dense bly ont­wik­kel, is daar ’n groei­ende aan­vraag na belig­ting wat...

Kera­miek­be­lig­ting, prag­tig ver­vaar­dig

ArticleKORTLIKS

’n Baie mooi foto vir ’n leg­kaart, maar glad nie ’n mak­like een nie! – Smitte Ek wil som­mer my tuis­pro­jek­kie deel. Ek het die 100 jaar oue ver­toon­kas met sy mooi lood­glas­ven­sters vir net R3 000 op Gum­tree gekoop, en omge­to­wer in ’n...

KORTLIKS

ArticleShar­lotte ná die ope­ra­sie

Iris Whit­field van Stil­baai skryf Ek sit ewe rus­tig en lees daar­die kof­fie-ensjo­ko­la­de­koek­re­sep in julle Junie | Julie 2026-uit­gawe toe hier­die madame besluit genoeg is genoeg. Hulle is so jaloers as hulle nie al die aan­dag kry nie! Ek...

Shar­lotte ná die ope­ra­sie

ArticleOP FACEBOOK

V: Wat is die een gereg wat jou altyd laat terug­ver­lang na jou ouma? My ouma het die heer­lik­ste patats in haar kool­stoof se oond­jie gemaak. Dan het ons dit mid­del­deur gesny, met bot­ter gemeng en uit die skil geëet. Die beste! – Rozelda van...

OP FACEBOOK

ArticleTuis praat my taal

Lil­la­bet Smith van Cen­tu­rion skryf Onlangs leen ’n vrien­din haar nuut­ste Tuis vir my. Wat ’n bele­we­nis! Ek lees van die ver­stom­mende dinge wat mense doen om ’n huis­like bly­plek te skep. Maar wat my nog meer tref, is die keu­rige en speelse...

Tuis praat my taal