탐색됨
Weg Kalahari 2021/22
Weg Kalahari 2021/22

Weg Kalahari 2021/22 잡지 온라인 구독

또는

Select 구독

매월 원하는 신문 또는 잡지 15호 선택

이 간행물 받기

Weg Kalahari 2021/22, 02 10월 2021

설명

Weg Kalahari 2021/22 잡지은 PressReader에서 온라인으로 읽을 수 있습니다. 현재 호를 다운로드하여 나중에 읽거나 아카이브에서 Weg Kalahari 2021/22의 지난 호를 찾아보세요.

카테고리

이번 호 내용

ArticleDie woe­lige woes­tyn!

• DIE DANKBARE KURUMANRIVIER • AGTERPAD NA KOPPIESKRAALPAN • ONTMOET DIE MEERKATMAN • ELIAS LE RICHE, PARKPIONIER BOOMGIDS • MAAK MABUASEHUBE MAKLIK

Die woe­lige woes­tyn!

Article47 BLYPLEKKE

Kga­la­gadi-oor­grens­park (SA- & Botswana-kant), Askham, Van Zyls­rus, Uping­ton, Augra­bies en meer!

47 BLYPLEKKE

ArticleKGALAGADI

• Neem beter voël­foto’s • Ry die Nos­sob 4x4 Eco Trail • Wag die diere in by dié water­gate

KGALAGADI

ArticleKAARTE

Die park, Mabua & Noord-Kaap!


KAARTE

ArticleVOORBLADFOTO

Jong meer­katte in Mata-Mata, Kga­la­gadi-oor­grens­park

VOORBLADFOTO

ArticleOP PAD NOORDE TOE

Die Kala­hari lê ver en jy het slaap­plek nodig op pad soon­toe of terug. Hier lys ons bly­plekke in en om Uping­ton, Kaka­mas, Kei­moes, Oli­fants­hoek en Gro­blers­hoop, asook die Augra­bies-water­val- nasi­o­nale park en Wit­sand-natuur­re­ser­vaat.

OP PAD NOORDE TOE

ArticleBINNE DIE PARK

Al die rus­kampe en wil­der­nis­kampe aan die SA-kant van die park word gelys, asook die kamp­plekke aan die Botswa­na­kant. Hier is ook inlig­ting oor 4x4-wil­der­nis­roe­tes en die enkele meer luukse lod­ges in die Kga­la­gadi-oor­grens­park. HOOFKAMPE

BINNE DIE PARK

ArticleBUITE DIE PARK

Ver­leng jou vakan­sie deur die streek op ’n ander manier te ver­ken. Hier­die gas­te­plase, lod­ges en kamp­plekke lê in en om Van Zyls­rus, Askham, Riet­fon­tein en net suid van die park tus­sen Askham en Twee Rivie­ren. Jy kan hier­die hoek van die...

BUITE DIE PARK

ArticleMABUASEHUBE

François Haas­broek ver­dui­de­lik hoe jy ’n wen­va­kan­sie kan maak van ’n besoek aan die Botswana-kant van die Kga­la­gadi-oor­grens­park. Die Botswana-kant van die park – veral die deel bekend as Mabu­a­se­hube – is legen­da­ries vir die aan­tal...

MABUASEHUBE

ArticleBOME

Gebruik hier­die gids van Noel en Gre­tel van Rooyen om 10 boomen struik­spe­sies van die Kala­hari mak­lik uit te ken. ENKELVOUDIG OF SAAMGESTELD? Die bome en struike wat hier beskryf word, het enkel­vou­dige (links bo), veer­vor­mig saam­ge­stelde...

BOME