Navigated
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant Newspaper Online Subscriptions

or

Subscribe to Select

15 newspaper or magazine issues of your choice each month

US $11.99/Month

Get this issue

Oudtshoorn Courant, 15 Oct 2026

Description

Oudtshoorn Courant newspaper is available to read online with PressReader. Download the current issue to read later or browse back issues of Oudtshoorn Courant in the archive.

Category

In This Edition

Article’n Mara­thon om te ont­hou

Mei­rings­poort is wel steeds weens vloed­skade gesluit, maar dit kon nie die gees­drif van dui­sende draw­wers en die deur­set­tings­ver­moë van die 31ste Opti­mum Mei­rings­poort-mara­thon se orga­ni­seer­ders blus nie. Die mara­thon het Sater­dag 10...

’n Mara­thon om te ont­hou

ArticleOpti­mum Mei­rings­poort: ’n Mara­thon om te ont­hou

“Een van die deel­ne­mers het dit op Face­book so mooi opge­som: ‘Dit was anders, maar dis een­ders.’” En dalk beskryf dié woorde die dag die beste: die roete was anders, maar die gees, kame­raad­skap en beson­dere atmos­feer waar­voor die mara­thon...

Opti­mum Mei­rings­poort: ’n Mara­thon om te ont­hou

Article’n Lief­de­volle vrou en ma met ’n goeie hart

Sha­ron Londt (63) is op Son­dag 11 Okto­ber oor­lede ná ’n moe­dige stryd van 13 weke teen brein­kan­ker. Haar dog­ter, Billy-Jean Oli­vier, ont­hou Londt as ’n lief­de­volle mens met ’n sagte hart en ’n gereelde glim­lag op haar gesig. Londt se...

’n Lief­de­volle vrou en ma met ’n goeie hart

ArticleKaapse Forum bied onder­wys­sim­po­sium aan

“Onder­wys en vei­lig­heid in gemeen­skappe is die bur­ger­reg­te­or­ga­ni­sa­sie Kaapse Forum se belang­rik­ste fokus­a­reas.” Só het Hein­drich Wyn­gaard, voor­sit­ter van die Kaapse Forum, Sater­dag­og­gend tydens sy ope­nings­toe­spraak by die...

Kaapse Forum bied onder­wys­sim­po­sium aan

More from Group Editors