Navigated
Suid-Kaap FORUM
Suid-Kaap FORUM

Suid-Kaap FORUM Newspaper Online Subscriptions

or

Subscribe to Select

15 newspaper or magazine issues of your choice each month

US $11.99/Month

Get this issue

Suid-Kaap FORUM, 16 Oct 2026

Description

Suid-Kaap FORUM newspaper is available to read online with PressReader. Download the current issue to read later or browse back issues of Suid-Kaap FORUM in the archive.

Category

In This Edition

ArticleJonay se glim­lag bekoor SA

SLANGRIVIER - Sy het nie duur rokke of pro­fes­si­o­nele afrig­ters gehad nie, maar wel ’n droom, geloof en die moed om dit na te jaag. Jonay Skie­te­kat (19) van Slang­ri­vier het Sater­dag­aand 10 Okto­ber bewys dat groot drome nie deur ’n mens se...

Jonay se glim­lag bekoor SA

ArticlePoli­sie waar­sku teen gevaar­like kort­paaie

RIVERSDAL - ’n Erns­tige waar­sku­wing is aan voet­gan­gers en sko­liere gerig om nie kort­paaie deur die dig begroeide gebied bokant Pano­rama Pri­mêre Skool en rondom die spoor­weg­sta­sie op Rivers­dal te gebruik nie, aan­ge­sien dié omge­wing...

Poli­sie waar­sku teen gevaar­like kort­paaie

ArticleKoor deel ver­hoog met Jo Black

RIVERSDAL - Musiek met ’n doel het Don­der­dag­aand 8 Okto­ber weer­klink toe die gewilde Afri­kaanse san­ger Jo Black saam met Hoër­skool Lan­gen­ho­ven se skool­koor opge­tree het om geld vir behoef­tige stu­dente se ver­dere stu­dies in te...

Koor deel ver­hoog met Jo Black

ArticleRivers­dal-klante loop met pryse weg

RIVERSDAL - HC Sny­man Bou­ma­te­ri­ale se 30ste bestaans­jaar­vie­ringe duur voort - en nóg twee geluk­kige klante het pryse gewen. Klante wat R500 of meer bestee kwali seer outo­ma­ties vir die maan­de­likse trek­king. Die pro­mo­sie duur tot aan...

Rivers­dal-klante loop met pryse weg