ArticleDebat woed oor ‘Kerkbode’-berig
SEDGEFIELD & KARATARA - Na aanleiding van ’n berig oor ds. Marius Coetzee wat op 11 Junie in Knysna-Plett Herald verskyn het, het die kerklede en sy regsverteenwoordiger, Herman Janzen van Rensburg, hul kommer uitgespreek oor die wyse...