ArticleInwoners vat hande tydens vloed
“Ek kan nie glo hoe mense planne maak om te help om kos en voorrade by ons uit te kry nie. Hulle het gestap, met perde gekom en met toue goed oor die rivier gekry. Dit was net wonderlik.” Dit was die woorde van Barry Meijer van Meijer’s Rust toe...