Huisgenoot

D

-

IE blote gedagte aan geskenke onder die Kersboom is genoeg om kinderogie­s te laat blink. Maar Kerstyd is nie net ’n tyd van ontvang nie; dis ook ’n tyd van gee. Hoe kan ouers hul kinders van jongs af leer om vir ander om te gee en om dit wat hulle het met ander te deel?

Die opvoedkund­ige sielkundig­es Jeanne Meiring, ’n deeltydse dosent in opvoedkund­e aan die Universite­it van Pretoria met ’n privaat praktyk op Brits, en Mari Lautenbach van Roodepoort gee raad. kinderhuis omdatdt mamma so sêê nie,i maar omdat ek met ’n kind daar gepraat het en ek self voel dis vir my belangrik.” “Ek b besef ft tyd di is d deesdaed b beperk,k maar ’n’ mens kan van die organisasi­es op sosiale media opspoor en ’n geldelike bydrae lewer,” sê Jeanne. Dit is natuurlik die heel beste as kinders aktief iets kan doen om te help, voeg sy by.

Tieners het soms ’n sterk behoefte om ’n bepaalde saak te steun, byvoorbeel­d diereregte. Dit is deel van die ontwikkeli­ng van ’n eie identiteit. Ouers moet hulle hierin steun en hulle ook laat nadink oor waarom dit vir hulle so belangrik is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa