Navigated
Huisgenoot
Huisgenoot

Huisgenoot Magazine Online Subscriptions

or

Subscribe to Select

15 newspaper or magazine issues of your choice each month

US $11.99/Month

Get this issue

Huisgenoot, 15 Oct 2026

Description

Huisgenoot, published in Afrikaans, is a magazine from South Africa. Access Huisgenoot online on PressReader or download issues to read later. Browse Huisgenoot back issues in the archive.

In This Edition

ArticleAktrise se stryd teen bors­kan­ker

‘DIT WAS IN DAAI OOMBLIK. DIE OOMBLIK TOE MY MA DAARAAN VOEL EN EK HAAR GESIG SIEN’ ANJA Tal­jaard se hand beweeg sta­dig oor haar lin­ker­bors. Sy het lank laas ’n self­on­der­soek gedoen, en dié aand besluit sy dis tyd. Toe voel sy dit, daar in die...

Aktrise se stryd teen bors­kan­ker

ArticleLui­perd gryp man aan gesig

HY’T nooit eens daar­die gekolde blits sien kom vir hom nie. Die een oom­blik het hy nog rus­tig agter op die bak­kie gestaan ter­wyl dit deur die Nama­kwa­landse veld kruie, die geweer in sy arms. Die vol­gende oom­blik het die geweer­kolf hom hard...

Lui­perd gryp man aan gesig

ArticleLig­gaams­bouer wen op 90

VIR die meeste mense sou die dag ná hulle 90ste ver­jaar­dag waar­skyn­lik een van rus wees. ’n Rus­tige kop­pie tee, dalk ’n ent­jie se stap en ’n mid­dag­sla­pie klink immers heel aan­vaar­baar hier aan die begin van jou tiende dekade. Maar...

Lig­gaams­bouer wen op 90

ArticleAktrise vind onver­wags liefde

DIT het begin met ’n boek, een wat haar só aan­ge­gryp het dat sy die skry­wer net móés ont­moet. Toe vra die bekroonde Ierse aktrise Fiona Shaw gemeen­skap­like vriende om haar aan Sonali Dera­niy­a­gala voor te stel. En ná net ’n half­uur se gesels...

Aktrise vind onver­wags liefde