Navigated
Tuis
Tuis

Tuis Magazine Online Subscriptions

or

Subscribe to Select

15 newspaper or magazine issues of your choice each month

US $11.99/Month

Get this issue

Tuis, 1 Nov 2026

Description

Tuis, published in Afrikaans, is a magazine from South Africa. Access Tuis online on PressReader or download issues to read later. Browse Tuis back issues in the archive.

In This Edition

Article“ K Light, belig­ting uit die hart.

K Light is trots op sy bydrae tot die trans­for­ma­sie en opgra­de­ring van die MAD-lei­er­skap­stig­ting (Make A Dif­fe­rence Lea­ders­hip Foun­da­tion) se kan­tore en onder­ri­g­ruim­tes, onder die lei­ding en ont­werp­vi­sie van Kim Wil­li­ams. Die...

“ K Light, belig­ting uit die hart.

ArticleLaat jou belig­ting ’n stel­ling maak

Belig­ting behoort nooit ’n nage­dagte te wees nie. In ’n goed ont­werpte inte­ri­eur kan dit die detail wees wat alles saam­snoer – wat per­soon­lik­heid byvoeg, die oog trek en die atmos­feer van ’n ruimte trans­for­meer. Kies belig­ting soos jy...

Laat jou belig­ting ’n stel­ling maak

ArticleStokou eike­bome en dosyne in ’n plat­te­landse para­dys

“Ons het die hei­ning van ou stink­hout­pale opge­sit en toe rank­rose daar­teen opge­lei nadat ons eers ont­slae moes raak van ’n ry ou koni­fere waar­on­der niks wou groei nie,” ver­tel Liesl. “Ek dink baie mooi na oor die kleur­kom­bi­na­sies wat ek...

Stokou eike­bome en dosyne in ’n plat­te­landse para­dys

ArticleFrik­ka­delle, van vin­nig tot fên­sie

– plaat-‘kof­tas’, keker­ert­jie­balle, hoen­der­ker­rie­geure en meer Nos­tal­giese koolf­rik­ka­delle gegeur met neut­mus­kaat is pure troos­kos, maar kan nogal vaal wees in voor­koms. Dol­lie dié oumas op met ’n ryk tama­tie­sous en bedien met ’n...

Frik­ka­delle, van vin­nig tot fên­sie