Navigated
Weg!
Weg!

Weg! Magazine Online Subscriptions

or

Subscribe to Select

15 newspaper or magazine issues of your choice each month

US $11.99/Month

Get this issue

Weg!, 1 Oct 2026

Description

Weg!, published in Afrikaans, is a magazine from South Africa. Access Weg! online on PressReader or download issues to read later. Browse Weg! back issues in the archive.

In This Edition

Article+ STAP HIER REISJOERNAAL MY KONTREI BROODBAK

Die Lui­perd-roete in die Bly­de­ca­nyon Noord-Indië se won­der­like war­boel Uping­ton in ’n ‘druiwe‘-dop Só doen jy dit (suur)deeg­lik!

+ STAP HIER REISJOERNAAL MY KONTREI BROODBAK

ArticleKAROO-FOTOTOER

“Diep jare gelede het die Boes­mans keer op keer in dié omge­wing ver­ga­der, om die blink swart klippe met kuns te bedek. Dit is egter méér as kuns: Dit ver­teen­woor­dig hulle wêreld, ’n ver­lore tyd en plek waar­van ’n mens hier net grepe sien....

KAROO-FOTOTOER

ArticleREISJOERNAAL: INDIË

“’n Enorme koei lê min gepla in die mid­del van die pad. Motor­fietse, rik­sjas, brom­po­nies en voet­gan­gers baan hulle weg rondom die hei­lige dier. Hin­does aan­bid koeie. Apies (ook hei­lig) rin­kink bokant win­kel­dakke. Dit raas, dit stink,...

REISJOERNAAL: INDIË

ArticlePROFIEL: ANTOINETTE PIENAAR

“Die Karoo het my gehelp om my kin­der­like nuus­kie­rig­heid te her­ont­dek, die veld ont­sluit voor my oë soos ’n boek van geheime. As jy die natuur begin liefhê, het dit ’n daad­werk­like impak op jou lewe. Hier waar my gees en my lig­gaam kan vry...

PROFIEL: ANTOINETTE PIENAAR

ArticleONDER-ZAMBESI & MANAPOELE

“Teen sons­on­der­gang kan jy in jou kamp­stoel sit en wag vir daai tipiese pos­kaart­to­neel om voor jou af te speel. Oli­fante wat afstap om water te drink, see­koei-oor­tjies wat ver­skyn en ver­dwyn en ’n enkele vis­a­rend wat op ’n tak sit ter­wyl...

ONDER-ZAMBESI & MANAPOELE

ArticleSOMERSET-OOS

“Die forelle word gróót hier in die Karoo, hoor! Onder hier­die droë opper­vlak lê oer­oue water uit die aard­kors, ryk aan voe­ding­stowwe en mine­rale. Die inse­klewe is volop, en die groei­tempo van die visse is onge­loof­lik.”

SOMERSET-OOS

ArticleVOORBLADFOTO JACQUES MARAIS

Uit­sig oor die Kari­ba­dam, Matu­sa­dona- nasi­o­nale park

VOORBLADFOTO JACQUES MARAIS

ArticleWIELE

Jon Min­ster gaan ry die Swart­berg­pas met Ford se spog­ge­rige splin­ter­nuwe dub­bel­ka­juit-Ran­ger – die 2.3T Sport, ’n petrol­mo­del.

WIELE