Huisgenoot

SKAAM OOR FAMILIE IN TRONK

-

is dit anders. Al die hoofartike­ls is oor ons eie mense.

Ons het sulke mooi en wonderlike mense in ons land met wie ons kan spog en oor wie ons lesers liewer wil lees.

Dankie, Huisgenoot, vir ons Barnards, Minki, Sunette, Anneline en al die ander stories van ons eie mense vandeeswee­k. LOCAL IS LEKKER

Vrou kou 22 jaar aan hare en sluk 3 kg daarvan in:

nodig nie, maar hulle dring daarop aan.

Michelle en Etienne, julle is aartsengel­e wat na my gestuur is. Ek loop met trane in my oë huis toe omdat dié wêreld nog mense het wat omgee; vreemdelin­ge wat oor jou pad kom om jou dag op te helder. DANKBARE SENIOR,

MONTAGU

My hart breek toe ek die artikel lees oor Oscar Pistorius wat weer tronk toe gaan (‘Genoeg nou van die leuens!’, 12 Mei).

Ek weet hoe dit voel om jou kop te moet laat sak elke keer dat ’n sekere familielid se naam genoem word, want ek het ’n broer wat in die tronk is weens moord. Baie veroordeel hom, maar niemand weet wat die omstandigh­ede was nie en hulle wil ook nie weet nie.

Elke keer dat ’n mens op sosiale media ingaan, sien jy hoe die Pistoriuss­e uitmekaarg­eskeur word. Wanneer kry dit end? BETTIE

Oor mans wat steroïede gebruik:

BENOUD Aan almal wat so vleis eet: As jy nie bereid sou wees om jou eie hond te eet nie omdat jy hom liefhet, hoekom eet jy dan ’n skaap of bees? Alle diere het gevoelens. TROTS VEGETARIES

TEKEN IN TEEN R113 PER MAAND*

Drie maniere om in te teken: • Bel 087-740-1012 • SMS HUISGENOOT en jou naam na 36489 • E-pos huisgenoot_inteken@media24.com

ling:li Sirkus-olifantSiS k vrek ná mishande-

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa