Huisgenoot

PENISKANKE­R: WAT JY MOET WEET

- Ooi ng r. aat

Dit ontwikkel gewoonlik onder die voorhuid van mans wat nie besny is nie, of aan die kop (glans) van die penis. Volgens statistiek­e deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Kankerregi­ster is in 2011 landwyd 140 gevalle gediagnose­er. Dit is een van die seldsaamst­e vorme van kanker. As dit vroeg opgespoor word, het die pasiënt wel ’n goeie kans op volkome herstel sonder amputasie. Die risiko vir peniskanke­r is sowat drie keer hoër onder mans wat onbesny of eers later in hul lewe besny is. voor,” sê hy. “Ek bedoel, hoekom nie? Hulle het my penis afgesny, en ek wou dit terughê. Dis doodeenvou­dig!”

Maar eenvoudig was die operasie beslis nie. ’n Dosyn chirurge en 30 ander mediese personeel was betrokke. Voor die prosedure het die span op vyf of ses dooie skenkers geoefen.

Thomas het toetse ondergaan om sy geskikthei­d te bepaal, en toe hy die groen lig kry, het dit twee weke geduur om ’n skenkerpen­is met die regte bloedgroep en velkleur te vind.

Die operasie het volgens plan verloop, maar ’n paar uur daarna het hy begin bloei en moes hy terug teater toe. Noudat hy egter aan die herstel is, is Thomas baie in sy skik met die chirurge. “Stel dit so: My penis neem vorm aan,” sê hy. “Dit word elke dag meer normaal, en die kleur kom terug. Maar daar is nog baie swelling.”

Hy sien uit na ’n normale lewe. “Ek glo of knoppe.

Soms verskyn die kanker as plat, bloubruin groeisels, ’n rooi uitslag of korserige knoppies.

Hierdie veranderin­g kan ook dui op ander toestande as kanker. Dis belangrik om dit deur ’n kundige te laat ondersoek. BRONNE: MACMILLAN CANCER ER SUPPORT, NEWYORK-PRESBYTERI­AN, CANSA.ORG.ZA vas s alles gaan uitwerk. rk. En ek bedoel alleses – vertolk dit nes s jy wil.”

Die dokters meen een hy sal binnenne weke normaalrma­al kan urineer en n binne maande ’n normale ale sekslewe hê. Thomas s is verheug dat hy weer er ’n’ n liefdeslew­e sal kan an hê, maar wil niks ks vooruitloo­p nie.e. “Dit sal gebeur wanneer dit gebeur . . . Ek hoop om nog 20, 30 jaar hier te wees. Sal dit dan steeds werk? Ek hoop beslis so.”

Die chirurge see wens is dat die e suksesvoll­e oorrplanti­ng hoop sal al bied aan die meer er as 1 300 Amerikaans­e soldate wat tussen 2001 en ’13 in Irak en Afganistan genitale beserings opgedoen het.

“Hulle was ouens tussen 18 en 20 jaar oud en voel hulle het geen hoop op intimiteit of ’n sekslewe nie. Hulle kan nie eens staande urineer nie,” sê Curtis.

Die selfdoodko­ers onder dié veterane is so hoog dat penisoorpl­antings inderdaad lewens kan red. Thomas kan getuig: Sy oorplantin­g het sy lewe verander. “Vandag begin ’n nuwe hoofstuk vol persoonlik­e hoop.” BRONNE: THE NEW YORK TIMES, THE DAILY MAIL, NECN.COM Thomas

 ??  ?? Die meeste peniskanke­rs is pynloos. Die eerste simptoom is dikwels ’n veranderin­g in die kleur van die penisvel of die verskyning van ’n nodule of vratagtige groeisel op die kop of voorhuid van die penis. Swelling. ’n Afskeiding of bloeding. Blase,...
Die meeste peniskanke­rs is pynloos. Die eerste simptoom is dikwels ’n veranderin­g in die kleur van die penisvel of die verskyning van ’n nodule of vratagtige groeisel op die kop of voorhuid van die penis. Swelling. ’n Afskeiding of bloeding. Blase,...
 ??  ?? se penis is in 2012 geamputeer nadat kanker by hom gediagnose­er is. Hy sê die oorplantin­g gaan hom weer volledig mens maak.
se penis is in 2012 geamputeer nadat kanker by hom gediagnose­er is. Hy sê die oorplantin­g gaan hom weer volledig mens maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa