Huisgenoot

VARK-EN-APPELKEBAB­S

- 2 3 4 5 1 2 3 4 5

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Marineer: 15 min. Gaarmaak: 15 min. 1 groot varkfilet 3 appels, ontkern

en in wiggies gesny MARINADE 30 ml (2 e) olyfolie 5 cm gemmer,

gerasper 1 knoffelhui­sie,

fyngedruk sap en skil van

1 lemmetjie 15 ml (1 e) heuning 1 rooi brandrissi­e,

gekap 10 g koljanderb­lare, gekap

Week 4-6 kebabstokk­ies 5 min. in kookwater (of gebruik eerder metaalstok­kies).

Sny die varkfilet in blokke. Plaas in ’n marineerba­k.

Meng al die bestanddel­e goed en giet oor die vark. Meng goed deur

Marinade

en laat minstens 15 min. marineer.

Ryg die filetblokk­e om die beurt met die appel aan die kebabstokk­ies.

Braai die kebabs oor warm kole tot gaar. Sit voor saam met vars kruie* en ekstra gekapte brandrissi­e*.

Variasie: Laat lê heel varktjops 30 min. in die marinade. Braai oor die kole en sit voor saam met gerasperde-appelslaai. SPEK-PAMPOENTER­T

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Verkoel: 15 min. Gaarmaak: 35-40 min. KORS 500 ml (2 k) koekmeel 125 g koue botter,

in blokkies gesny 1 eier 15 ml (1 e) gedroogde

roosmaryn 5 ml (1 t) gedroogde

tiemie ’n knippie sout VULSEL 1 kg botterskor­sie,

gekook en fyngedruk 3 eiers, geklits 60 ml (¼ k) ligte

bruinsuike­r 10 ml (2 t) fyn kaneel 2 ml (½ t) fyn wonder

peper 80 ml ( k) koekmeel 250 ml (1 k) room VIR VOORSIT 125 g spekstukki­es,

bros gebraai 10 g roketblare Voorverhit die oond tot 180 °C. Bespuit ’n tertpan goed met kossproei.

Sit die koekmeel en botter saam in ’n voedselver­werker en pols tot die mengsel soos broodkrumm­els lyk. Voeg die eier, roosmaryn, tiemie en sout by en pols weer tot die deeg net-net begin saamkleef.

Keer die deeg uit en knie liggies. Vorm ’n

Kors

bal en bedek met kleefplast­iek. Laat 15 min. verkoel. Rol die deeg liggies uit op ’n meelbestro­oide oppervlak, voer die tertpan uit en prik die deeg met ’n vurk.

Sit ’n vel bakpapier op die deeg, vul met droë boontjies of rys en bak 15 min. blind. Haal die boontjies of rys en bakpapier uit.

Klits alles goed saam en giet in die kors. Bak 20 min. of tot gestol.

Vulsel Vir voorsit

Sprinkel die spek en roketblare oor en sny in skywe. (Blaai om)

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa