Huisgenoot

BROODPOEDI­NG

- 3 4 5 6 7 8 9 10 1 2 3 4 5

Was die garnale deeglik en dreineer.

Sny ’n keep in die rugkant van die garnale en verwyder die dermpies.

Smeer van die masalapast­a in die kepe in die garnale se rugkant. Hou eenkant.

Verhit van die botter in ’n pan en braai die garnale aan elke kant.

Voeg die koljanderb­lare by die garnale terwyl dit braai. Verwyder die pan van die hitte, maar hou warm.

Kook intussen die rys in soutwater met ’n bietjie borrie bygevoeg vir kleur.

Verhit die oorblywend­e botter in ’n groot kastrol en braai die soetrissie­s, sampioene en knoffelpas­ta tot gaar.

Roer die gaar broccoli deur die groente en voeg die rys by. (As jy wil, kan jy ook gebraaide aartappels byvoeg.)

Skep die rys op ’n opdienbord en die garnale bo-op.

Gegeurde rys

GENOEG VIR 8 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30-40 min. 1 L (4 k) melk 10 dun snye witbrood

(minstens 2 dae oud) 250 ml (1 k) suiker 250 ml (1 k) korente 5 ml (1 t) vanielje

geursel 20 ml (4 t) appelkoos

konfyt 6 eiers 50 g botter Voorverhit die oond tot 180 °C en bespuit ’n oondpan of groot oondvaste bak met kossproei.

Giet die melk in die bereide oondpan en week die snye brood daarin.

Meng die suiker, korente, vanieljege­ursel en appelkoosk­onfyt. Skep die mengsel oor die brood in die oondpan.

Klits die eiers en giet dit oor die brood.

Stip die bokant van die poeding met stukkies botter.

Bak die poeding sowat 30-40 min. of tot goudbruin en gestol. Sit voor saam met vla. KOOK SAAM KAAPS DEUR KOELSOEM KAMALIE EN FLORI SCHRIKKER (LAPA-UITGEWERS, R145* BY TAKEALOT.COM).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa