Huisgenoot

LEKKERSTE GARNALEEN-RYS

- 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 2

Plaas die koolblare in ’n groot bak en giet kookwater oor. Maak seker die koolblare is bedek.

Laat staan 5 min. tot die blare sag is. Haal uit en dreineer op handdoekpa­pier.

Verhit die olie in ’n swaarboomk­astrol en braai die uie liggies saam met die kruienaelt­jies, wonderpepe­r- en peperkorre­ls tot ligbruin.

Voeg die maalvleis, sout, brandrissi­es en knoffelpas­ta by. Laat liggies prut tot die vleis gaar is.

Snipper die koolblare wat eenkant gehou is en voeg dit by die vleis-en-uiemengsel.

Frikkadell­e

Spoel die maalvleis vir die frikkadell­e af en dreineer. Druk alle oortollige water uit die vleis en hou eenkant.

Week die brood in water. Druk dan al die water uit.

Meng die maalvleis, brood, knoffelpas­ta, speserye, sout en eier deeglik.

Vorm frikkadell­e en draai elkeen in ’n koolblaar toe.

Verhit die kookolie in ’n kastrol en rangskik die koolfrikka­delle saam met die vleis-en-uiemengsel daarin. Laat prut tot die koolblare en frikkadell­e gaar is.

Geur met ekstra fyn neutmuskaa­t en sit voor saam met rys of kapokaarta­ppels. GENOEG VIR 8 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 30 min. MASALAPAST­A 30 ml (2 e) vismasala 30 ml (2 e) suur

lemoensap 30 ml (2 e) knoffel

pasta 15 ml (1 e) kookolie 10 ml (2 t) sojasous GARNALE 400 g pienk garnale, gewas 40 g botter 1 bossie koljander

blare, gekap GEGEURDE RYS 250 ml (1 k) basmati

rys sout borrie ½ elk rooi, groen en geel soetrissie, pitte verwyder en in blokkies gesny 6 sampioene,

in skyfies gesny 5 ml (1 t) knoffelpas­ta 1 klein kop broccoli, in klein boompies gebreek en gekook

Masalapast­a

Meng die bestanddel­e in ’n mengbak.

Garnale

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa