Huisgenoot

KLAAR BAKLEI, THE GREATEST

-

DIT was Augustus 1979. ’n Jong koerantman van Suid-Afrika het die groot hekke van ’n herehuis in Beverly Hills, ’n rykmansbuu­rt in Los Angeles, binnegery om sy sportheld te ontmoet. Toe Conrad Sidego die klokkie lui, maak Muhammad Ali, wêreldbero­emde boksikoon, die voordeur oop, kaalvoet en in ’n wit-en-rooi gestreepte kamerjas.

“Hy het my met sy vriendelik­e, ondeunde glimlag gegroet en met soveel geesdrif ontvang,” gesels Conrad (69), vir wie die Amerikaans­e regering destyds as Rapport-joernalis na dié land genooi het. Conrad het sy gashere vertel hy sou Muhammad graag wou ontmoet, maar hulle het gesê dis onwaarskyn­likk dat die bokslegend­e tyd aan hom sou kon on afstaan.

Sy tasse was al gepak k om uit Los Angeles na San Francisco te e vertrek toe hy die oproep kry dat die bokserokse­r hom tuis sal ontvang. Conrad, wat at jare later burgemeest­er van Stellenbos­chbosch sou word, se kort kennismaki­ng metet Muhammad het hom so diep geraak, hy moes Saterdag trane afvee toe hy van dié boksheld se afsterwe hoor. Die vuurvreter-vegter vreter-vegter is Vrydagaand ná ’n drieie dekades lange stryd teen Parkinsonr­kinsonsiek­te oorlede en sal in sy geboortest­ad, Louisville, e, Kentucky, begrawe word.

Muhammad het Conrad destyds oor Suid-Afrika rika en oudpres. Nelson Mandelaand­ela uitgevra. Jare later, in 1993, sou hy self hier besoek aflê.flê. Kaapstad het hom betower, maaraar hy is veral ontroer toe Madiba by sy huis in Johannesbu­rg vir hom m tee skink. Party mense het al opgemerker­k dat Muhammad en Mandela ’n paar ooreenkoms­te het, onder meer eer ’n gedeelde liefde vir boks.

Die twee ikone het t ook albei buite die bokskryt geveg eveg vir dit waarin hulle glo: Madibaadib­a het sy lewe aan die stryd vir ’n n demokratie­se bestel in Suid- Afrika gewy; Muhammad het hom beywer vir ’n ge- Deur

 ??  ?? LINKS: Niemand het in 1964 gedink die jong Muhammad Ali sou die destydse swaargewig­kampioen, Sonny Liston, kon klop nie, maar die vuurvreter­bokser het dié gesoute vegter in die eerste ronde uitgeslaan. HUISGENOOT-SPAN
LINKS: Niemand het in 1964 gedink die jong Muhammad Ali sou die destydse swaargewig­kampioen, Sonny Liston, kon klop nie, maar die vuurvreter­bokser het dié gesoute vegter in die eerste ronde uitgeslaan. HUISGENOOT-SPAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa