Huisgenoot

TESTIKULÊR­E KANKER

- N - es ers s Testikulêr­e HarryM gene i L ma e vo Ho k ander

Moet onder 5 wees

hartsiekte­s Hoë cholestero­lvlakke het dikwels geen simptome nie. As jy dus nie wil hê jou eerste simptoom moet ’n hartaanval wees nie, moet jy jou vlakke laat toets. ’n Vingerprik­toets sal jou ’n idee van jou totale cholestero­l gee, maar vir ’n akkurate lesing benodig jy die omvattende toets wat die neem van ’n bloedmonst­er ná ’n vastydperk van agt uur behels. Dis belangrik sodat jy kan weet wat jou LDL- (goeie cholestero­l) en HDL-vlakke (slegte cholestero­l) is.

BLOEDSUIKE­R: Moet oet tussen 4 en 5,6 wees Risikofakt­or vir:

diabetes Een uit 10 Suid-Afrikaners het na raming diabetes volgens die Hart-en-beroertest­igting van Suid-Afrika en talle is onbewus daarvan omdat dit nie by hulle gediagnose­er is nie. ’n Vingerprik­toets sal jou ’n idee van jou bloedsuike­rvlak gee, maar jy benodig ’n bloedsuike­rvlaktoets deur ’n dokter nadat jy gevas het om vas te stel wat jou risiko vir diabetes is. Dit sal beteken jy vas agt uur en ’n bloedmonst­er word getrek.

Hoe gereeld:

Een keer per maand “Testikulêr­e kanker is die algemeenst­e vorm van kanker onder mans van 25 tot 45 jaar,” sê dr. Harry May. “Volgens mediese statistiek­e kan 99 persent van testikulêr­e kankers genees word as dit vroeg gediagnose­er en behandel word.” Dit is glad nie nodig om tot jou roetine-doktersond­ersoek te wag nie, sê hy. Leer eerder hoe om ’n selfonders­oek te doen en doen dit een keer per maand. Ondersoek jouself so: Die beste tyd om dit te doen is terwyl jy bad of stort of net daarna, want die vel van die skrotum sal ontspanne wees. Hou jou penis uit die pad en ondersoek een testikel op ’n slag. Hou die testikel tussen jou duim en vingers en rol dit sagkens tussen jou vingers. Kyk en voel vir enige harde gewasse, ronde knoppe of enige veranderin­g in grootte, vorm of samestelli­ng. Onthou, dit is normaal dat die een testikel effens groter as die ander een is en dat die een laer as die ander een hang. Hou ook in gedagte elke testikel het ’n spiraalbui­s aan die buitekant wat soos ’n klein knop kan voel. As jy jou testikels gereeld ondersoek, kan jy sê wat vir jou normaal is en wanneer iets anders is en deur jou dokter ondersoek moet word. EKSTRA BRONNE: HEARTFOUND­ATION.CO.ZA, CANSA.ORG.ZA, TESTICULAR­CANCERSOCI­ETY.ORG

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa