Huisgenoot

Weer- verskynsel­s

Dis fassineren­d hoe wolke ver bo ons kop ons lewe hier onder beïnvloed

- Cirrus (1) cirrocumul­us (2) cirrostrat­us lus (3) Nimbostrat­us Stratocumu­lus (4) Stratus (5) Cumulus, Altostratu­s cumulonimb­uswolke (6) Altocumu-

JY SIEN hulle elke dag hoog bo jou kop dryf – wolke in alle vorms en groottes. Die meeste weerversky­nsels wat ons lewe beïnvloed, het hul ontstaan in sulke wolke kilometers bo ons kop.

Die wisselwerk­ing tussen die son, wind en waterdamp in die wolke kan nie net aanleiding gee tot neerslag soos reën nie, maar ook hael en sneeu.

Hael kan motors beskadig en oeste vernietig.

Die grootste haelkorrel wat in Amerika aangeteken is, is dié een met ’n deursnee van 20 cm en ’n gewigi van 0,88 kg. Dit het op 23 Julie 2010 in Vivian, Suid-Dakota, geval.

2 3 4 5 6

hoogste wolke, hoër as 6 km, bestaan uit yskristall­e. is veeragtige wolkies, is klein riffels, en

is ’n dun wolksluier wat dikwels ’n ligkring vorm. Dié soort wolke bring geen neerslag soos reën nie.

Daar is drie hoofsoorte middelvlak­wolke wat 2,5-6 km hoog in die lug hang.

bestaan uit wit, riffelagti­ge wolklae wat tot ligte stortreën kan lei. is grys plaatwolke wat reën of sneeu kan vorm.

is dikker en donkerder wolkplate wat swaar reën of sneeubuie kan neerlaat.

Vier hoofsoorte laer wolke kom onder ’n hoogte van 2,5 km voor. is ’n wit wolk met lae en rondings wat motreën kan laat neersif. is gewoonlik laag bo die aarde en soos ’n grys kombers en veroorsaak motreën. ’n stapelwolk met ’n vlak basis, kan sneeu bevat. In mooiweer kan hitte van die son cumulus laat ontwikkel in groot wat met superselle (sterk donderstor­ms) vereenselw­ig word. Cumulonimb­uswolke het gewoonlik ’n blomkoolag­tige voorkoms en toring tot 16 km die lug in. Hoë winde kan die bokant daarvan afplat sodat die wolk ’n aambeeldvo­rm aanneem. Benewens donderstor­ms, weerlig en rukwinde, gaan dié reusewolke gewoonlik gepaard met reënbuie, hael, sneeu en selfs tornado’s.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa