Huisgenoot

ONS VAT JOU MAAN TOE!

- Y li en

As jy nie self maan toe kan gaan nie, is Huisgenoot, YOU en Drum se Gateway to Space-uitstallin­g die naaste wat jy aan ’n ruimte-ervaring sal kom. Vra maar die bekendes wat die opening van die uitstallin­g in die Sandton-konferensi­esentrum gevier het. “Dis ongeloofli­k om te sien in watter klein ruimte in die kajuit mense op ’n ruimtevlug moet bly,” het die sangeres opgemerk. Haar kinders, (12) (10), was dol oor al die prettige ervarings. van Getroud met Rugby-faam vertel hy wil nou graag die ware ruimte gaan verken nadat hy Gateway beleef het. “Die ruimtevaar­ders se vakuumverp­akte kos lyk nou wel nie baie lekker nie, maar jy kan darem Coke in die ruimte drink.” Vir was die leefmodule van die Russiese Mir-ruimtestas­ie ’n hoogtepunt. “Wanneer jy instap, voel alles skeef; jy voel dol! Haar jongste dogter, het van die swembad vol balle gehou. van die groep Man sê die Multi-Axis Trainer – wat die gevoel van ’n tollende ruimtetuig naboots – was pret. “Dit was ’n regte adrenalien-inspuiting.”

AMOR VITTONE KYLIE WERNER COETSER BERTHA LE ROUX BRIONÉ, HENCK CONREY JORDAN

Sowat 60 items kan tot 31 Julie by Gateway to Space in die Sandton-konferensi­esentrum gesien word. Kaartjies: R180 (volwassene), R120 (kinders ondero 18) en R520 (gesin van vier). Bespreek by Computicke­t. Nog inligting kan by gatewaytos­pace.co.zaa bekomb word. Bertha le Roux en haar dogtertjie­s, Kiana (9) en Brioné (5). Kiana raak aan ’n maanrots. PieterPi Koen met sy kinders, LunéLu (6), Jayden (7) en Jóvan, (110, agter) in ’n ruimtetuig.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa