Huisgenoot

NUWE DVD’S

- R129*. Misdaadril­ler. Gys de Villiers) 2015. 118 min. 10-12OT. 2016. 91 min. 16GrG. Gruwel. Biografie. R129*. R145*.

DIE ONTWAKING

2016.

THE DRESSMAKER

2015. 113 min. 13SG. Komediedra­ma. In 1951 keer die knap rokmaker Myrtle “Tilly” Dunnage (Kate Winslet) uit Parys na haar tuisdorp in die Australies­e boendoes terug om haar ma, Mad Molly (Judy Davis), te versorg. As kind is Tilly as moordenaar gebrandmer­k en dorpuit. Nou wil sy wraak neem. Die dorpenaars is steeds teen haar gekant en sy het net twee bondgenote: die transvesti­et-polisieser­sant (Hugo Weaving) en haar buurman Teddy (Liam Hemsworth). Hierdie opwindende verhaal is gelaai met skokke en is snaaks maar ook hartseer. Maak seker jy kyk dit. – CHEZ POOL 87 min. 16TG.

Die geestelik versteurde Abel ( besit nie net ’n galery wat in Afrikakuns spesialise­er nie; hy het ook ’n versamelin­g tatoes wat van sy vroulike slagoffers se liggame geoes is. Vir sy 50ste verjaardag wil hy homself ’n besonderse geskenk gee: die gesigvel van ’n pragtige vrou, soos dié van die onervare speurder Ella (Juanita de Villiers), wat dié reeksmoord­enaar moet opspoor. Dié rolprent is gegrond op die misdaadskr­ywer Chris Karsten se bekroonde boek Abel Se Ontwaking en in die Wes-Kaap verfilm.

Die sielkundig­e-riller-genre is nog nooit werklik in Afrikaanse flieks Dit verg Job se ontgin nie, en op hierdie gebied doen Die Ontwaking baanbreker­swerk. geduld om hierdie korterige fliek enduit te kyk. Dit gaan oor Maggie Tog slaag die draaiboeks­krywer, Johnny Breedt, se dialoog nie deur(Jessica Alba), al oorlewende van ’n kultusgroe­p se massaselfd­ood. Sy gaans nie en kom soms stamperig en onnatuurli­k voor. besoek die plek ’n kwarteeu later saam met ’n dokumentêr­e rolprent

Al skram die kamera nie weg van grieselige tonele soos dié waarin span. Jy kan seker raai wat dan gebeur . . . Thomas Jane, wat die rol van menslike vel afgeslag word nie, is dit nie so eksplisiet bloeddorst­ig die kultusleie­r vertolk, was al in gruwelflie­ks soos The Mist (2007) soos in Hollywood verpak nie. Die fliek het verlede jaar by die Indie Kageloofwa­ardig, maar hier is hy net ’n karikatuur. Die rolprent is geskiet roo Filmfees die prys vir die beste vollengtep­rent gewen. Aanhangers in iets soos sepiaforma­at, wat ’n mens sal laat dink jy is ingeloop met ’n van The Silence of the Lambs sal dié een geniet. – JACO HOUGH- COETZEE swak roofkopie. – PIETER VAN ZYL * DVD’S is teen dié pryse beskikbaar by takealot.com. Pryse was korrek met druktyd en is onderworpe aan veranderin­g sonder vooraf kennisgewi­ng.

CONCUSSION

In dié ware lewensdram­a kom die gevaarlike wêreld van Amerikaans­e voetbal in die soeklig. Will Smith speel dr. Bennet Omalu, ’n Nigeriese patoloog wat in Amerika werk. Toe ’n afgetrede voetbalspe­ler (David Morse) in 2002 op 50 sterf, bevind Bennet die talle kopbeserin­gs tydens sy loopbaan het jare later tot sy dood gelei. Die sportgemee­nskap weier om dit te aanvaar. Smith lewer van sy beste spel, maar ’n swak draaiboek laat hom in die steek en skets hom as beterweter­ig. Die rolprent is bloot interessan­t omdat dit lig werp op ’n inspireren­de figuur en ’n sport waarvan Suid-Afrikaners min weet. – PETRUS MALHERBE

THE VEIL

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa