Huisgenoot

OOSTERSE VARKTJOPS EN SLAAI MET SKOP

- 1 2 4 5 6 1 3 4 5 6

GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding: 20-30 min. Gaarmaak: 30 min. 4 tjops of 6 varkvleis

repe 15 ml (1 e) olyfolie 65 ml (¼ k) sojasous 30 ml (2 e) heuning of

gouestroop 4 knoffelhui­sies,

fyn gedruk 1 cm-stuk vars gem

mer, fyn gedruk 5 ml (1 t) sesamolie 5-10 ml (1-2 t) brand

rissiesous vars gemaalde swart

peper 2 bete ¼ komkommer 2 middelslag-wortels ¼ kop rooikool ¼ kop witkool 4 baba-murgpam

poentjies 4 radyse k – koppie(s) Voorverhit die oond tot 200 °C.

Plaas die vleis in ’n kasserol of op ’n bakplaat. Sprinkel die olyfolie oor en skud om die vleis daarmee te bedek. Rooster ongeveer 10-12 min. tot mooi bruin gebraai.

Klits die sojasous, heuning (of gouestroop, indien verkies), knoffel, gemmer, sesamolie en brandrissi­esous saam. e – eetlepel(s) sap van ½ suurlemoen 30 ml (2 e) olyfolie 30 ml (2 e) rysasyn 10 ml (2 t) strooisuik­er 1 brandrissi­e, gekap vars koljander, gekap t – teelepel(s)

Giet oor die vleis, geur na smaak met die peper en rooster sowat 15 min. of tot die vleis deurgaar is.

Skil die groente en sny dit in juliennere­pies so dun soos vuurhoutji­estokkies. Druk droog.

Mikrogolf die suurlemoen­sap, olyfolie, rysasyn en suiker 1 min. saam. Roer tot die suiker opgelos is. Sprinkel die mengsel oor die groente en voeg die brandrissi­e en koljander by.

Sit voor met ’n hopie hitsige slaai op elk van die varktjops gestapel.

Gebruik ’n pak klaar gesnyde groenterep­ies as WARM AARTAPPELG­EBAK MET FOREL

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 40 min. AARTAPPELG­EBAK 500 g aartappels (± 3 middelslag), in dun skywe gesny 2 uie, in dun skywe

gesny sout en vars gemaalde

peper 5 ml (1 t) droë dragon olyfolie 4 gerookte forel

filette VINAIGRETT­E 65 ml (¼ k) rooi

wynasyn 65 ml (¼ k) olyfolie 30 ml (2 e) korrel

mosterd vars koljander vir

garnering KERSIESALS­A 1 klein gekapte ui 1 gekapte jalapeño-rissie 125 ml (½ k) granaat

pitte klein hand vol gekapte

koljanderb­lare sap van ½ lemmetjie 100 g vars gekapte

kersies Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n diep oondvaste pan.

Aartappelg­ebak

Plaas 4-5 aartappels­kywe in die pan sodat dit oorvleuel en die basis vir ’n forelfilet vorm. Herhaal met die res van die skywe sodat daar vier basisse is, een vir elke forelfilet.

Pak die rou uieskywe op die basisse. Geur met die sout, peper en dragon.

Sprinkel die olyfolie oor. Bak 30 min. of tot deurgaar.

Plaas ’n forelfilet op elke basis.

Vinaigrett­e

Meng die asyn, olyfolie en korrelmost­erd en giet oor elke filet. Bak 1012 min. of tot deurwarm en tot dit netnet goudbruin bak. As jy salsa saam voorsit, verdeel dit tussen die forelfilet­te. Garneer met die koljander.

Meng al die bestanddel­e.

Kersiesals­a

(Blaai om)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa