Huisgenoot

DINK VER VOORUIT

-

Loer onder die enjinkap vir byvoorbeel­d dryfbandve­rwering en enige teken van olie in die waterverko­eler. Let trouens op na enige vloeistofl­ekke (ook olie) uit die enjin, afskeiding­s op die batteryter­minale en rook uit die uitlaatpyp (dit kan enjinskade beteken).

Wanneer jy die motor aanskakel, maak ook seker al die meters en waarskulig­gies werk en dat die enjin egalig luier.

Moet ook nie skroom om onder die

Meganies:

“Stel vooraf vas of remkussing­s, filters, bande en ander verbruikso­nderdele baie duur gaan wees,” sê Jeff.

“Oorweeg ook potensiële herstelkos­te soos ligte of voorruite wat vervang moet word,” voeg Layton by.

En onthou ten slotte jy kan in hierdie taai toestande harder as ooit vir ’n laer koopprys onderhande­l.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa