Huisgenoot

DOEN ’N DEEGLIKE INSPEKSIE

-

As jy nie by ’n franchise koop wat self ’n omvattende tegniese toets waarborg nie, kan jy ’n werktuigku­ndige saamneem wanneer jy na ’n motor gaan kyk, of dit na die AA of ’n AA-geakkredit­eerde instelling neem vir ’n buffer-tot-buffertoet­s, sê Layton.

Hier’s intussen ’n paar goed waarna jy moet oplet:

“Bekyk die motor in duidelike daglig; so sal jy skrapies, duikies of ander klein gebreke opmerk wat jy sou miskyk in ’n swak beligte mo-

Bakwerk en binnekant:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa