Huisgenoot

VLAMGEROOS­TERDE GEVLEKTE BOUD

- 2 3 en

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 25-30 min. Marineer: oornag 1 springbok- of lamsboud, ontbeen en gevlek MARINADE 250 ml (1 k) olie 250 ml (1 k) balsemieke

asyn 3 knoffelhui­sies,

fyn gekap 30 ml (2 e) gekapte vars

roosmaryn 5 ml (1 t) sout 125 ml (½ k) appelkoos

konfyt 125 ml (½ k) blatjang 250 ml (1 k) rooiwyn 60 ml (¼ k) worcester

sous

Marinade

Meng al die bestanddel­e en giet oor die boud. Marineer oornag.

Seël die vleis oor hittige vlamme. Braai 10 min. per kant oor matige kole. Moenie die vleis oorgaar maak nie.

Sny en sit voor saam met die sous van jou keuse, soos ’n peer-enbloukaas­sous.

Peer-en-bloukaasso­us:

Kook die oorskietma­rinade goed af; roer ’n hand vol gekapte 10 ml (2 t) daarby in.

kaas, sous bloupere brandrissi­e-

LIFE ON A TABLE: STORIES FROM MY NAMIBIAN KITCHEN DEUR ANTOINETTE DE CHAVONNES VRUGT (VENTURE PUBLICATIO­NS, R400 BY TRAVELNEWS­NAMIBIA.COM)

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa