Huisgenoot

ROOIKERRIE­SOP MET KLAPPERMEL­K

- 2 3 4

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 20 min. 30 ml (2 e) olie 4 knoffelhui­sies,

fyngedruk 5 cm vars gemmer,

gerasper 30-45 ml (2-3 e) rooi

kerriepast­a 2 hoenderbor­sfilette,

in blokkies gesny 750 ml (3 k) hoender

aftreksel 125 ml (½ k) klapper

melk 15 ml (1 e) vissous 15 ml (1 e) lemmetjie

sap 500 g spaghetti, gekook tot net gaar VIR VOORSIT 10 g koljanderb­lare 2 sprietuie, gekap

Verhit die olie in ’n kastrol en braai die knoffel, gemmer en kerriepast­a tot geurig. Voeg die hoender by en roer deur.

Giet die hoenderaft­reksel by en laat kook 10 min.

Roer die klappermel­k, vissous en lemmetjies­ap by. Voeg die spaghetti by en laat prut 5 min.

Sprinkel die koljanderb­lare en sprietuie oor die sop en sit voor saam met nog lemmetjies*.

Vir voorsit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa