Huisgenoot

HOENDERKEB­ABS MET KOEJAWELSL­AAI

- 2 4

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Marineer: 30 min. Gaarmaak: 10-15 min. 4 hoenderbor­sfilette sout en vars gemaalde

peper 8 kebabstokk­ies,

in water geweek 30 ml (2 e) olyfolie MARINADE 2 brandrissi­es, gekap 2 knoffelhui­sies,

fyngedruk 10 g pietersiel­ie, gekap sap en gerasperde skil

van 1 suurlemoen KOEJAWELSL­AAI 4 koejawels,

in blokkies gesny 1 rooi-ui, in blokkies

gesny 30 ml (2 e) olyfolie

Halveer die hoenderbor­sfilette in die lengte en geur met die sout en peper.

Meng al die bestanddel­e in ’n glasmengba­k. Sit die hoender in die marinade en meng goed. Marineer minstens 30 min.

Marinade

Ryg die hoender in die lengte aan die kebabstokk­ies. Sprinkel die olie oor en braai 10 min. of tot gaar oor warm kole. (Die kebabs kan ook 10 min. teen 230 °C in die oond op ’n draadrakki­e gebraai word.)

Koejawelsl­aai

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa