Huisgenoot

LANGBROEKE

-

Hoe korter jy is, hoe vinniger wys dit wanneer jy gewig aansit. Groter klere en detail soos plooie en sakke beteken meer materiaal. Dit skep ekstra volume om jou, veral oor jou middellyf en bene. Koop langbroeke wat nousluiten­der sit. Hoe minder detail, hoe beter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa