Huisgenoot

7 JY DINK JY IS HONGER . . .

-

Maak maer proteïen van goeie gehalte deel van elke maaltyd en peuselhapp­ie. Voeg byvoorbeel­d eiers of tuna by ’n groot slaai of peusel aan selderysto­kke saam met hummus.

Griekse (nie Griekse styl nie) jogurt het ’n hoër proteïenin­houd as gewone jogurt. Dit skep ’n ideale ontbyt saam met bessies en ’n strooisel proteïenry­ke neute en sade.

Dit kan 15 tot 20 minute duur nadat jy begin eet het voor die boodskap die brein bereik en jou versadig laat voel. Moet dus nie jou kos binne vyf minute verorber nie. Maar eintlik is jy dors. Baie kosse wat ons eet, is vol water. Wanneer jy ontwater is, stuur jou liggaam seine uit datt dit daardie kos soek. k. As jy dus honger voel, oel, drink eers ’n glas water. ater. Dit kan net goed vir jou wees en as jy agterna nie meer honger voel nie, des te beter.

Kruietee – veral vars kruisement­tee, wat jou eetlus demp – is ’n goeie manier om gehidreer te bly. tablette en rekenaars af.

Hier is nog ’n rede om minder suiker te eet: Ondersoeke toon die inname van baie soet kosse bedags kan jou slaap ontwrig. g jo jo o mindem wee Da ob ra E

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa