Huisgenoot

5 JY KOKORT VESEL

-

Ves Vesel is noodsaakli­k vir ’n gesonde spysv verterings­telsel. D Daar is twee soorte te: onoplosbar­e vese sel, wat seker maak jo jou maag werk behoo hoorlik en jy het gesond sonde stoelgange; en oplosba oplosbare vesel, wat ’n jelagtiget­i stoft fi in jou ingewande word en jou versadig laat voel. Groente bevat heelwat vesel. Ideaal gesproke moet die helfte van jou bord kos uit groente bestaan. Dink altyd aan maniere om meer groente by ’n maaltyd in te sluit. Een moontlikhe­id is om seker te maak jy het ’n verskeiden­heid kleure op jou bord. Dit sal jou maaltyd boonop interessan­t en aanloklik laat lyk. Bone is ’n goeie bron van vesel en kan by sop gevoeg, oor slaai gestrooi of as ’n peuselhapp­ie geëet word (as hummus of geroosterd­e keker-ertjies).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa