Huisgenoot

101 JY IS EENVOUDIG BEHEP

-

Dink jy konstant aan jou volgende m maaltyd of bespreek jy pal kostendens­e m met jou vriende en kollegas? Lees jy ged durig resepte en kyk na maaltyd-idees in b boeke? Het jy nog nooit ’n kookprogra­m g gekyk waarvan jy nie gehou het nie? Dan is jy dalk behep met kos. As jy jou heeltyd met voedsel bemoei, is dit glad nie verbasend dat jy jouself ook sal oortuig jy is honger nie – en ook minder geneig sal wees om versoeking­s te weerstaan. Daar is geen maklike manier om so ’n obsessie te oorkom nie. Die beste raad is: Stap net weg van die kos af. En hou jou besig tussen maaltye. © MAY SIMPKIN/HEALTHISTA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa