Huisgenoot

EENSAAM EN SKAAM

-

Ek is amper 30 en die enkelma van ’n agtjarige dogter. Ek is ’n baie skaam mensie en gaan nie sommer na klubs toe nie. Tog wil ek graag iemand in my lewe hê. Ek het foute in my huwelik gemaak en harde lesse geleer. Ek voel baie eensaam. Hoe kan ek ander mense ontmoet?

AL op JY

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa