Huisgenoot

SO KRY JY JOU AFTREEGELD VYF VRAE OOR JOU PENSIOENGE­LD

- Waar kan ek oor my aftreefond­s kla? Wat is die fondskredi­et op my aftreevoor­delestaat? Wat maak ek met my aftreegeld?

Kan my personeela­fdeling my help? Ja, as die administra­teur nie vir jou kan sê hoe die uitbetalin­g vorder nie, kan jy die menslikehu­lpbronne-afdeling vra om dit op te volg.

Jy kan by die Pensioenfo­ndsberegte­r kla as die fonds hul reëls of die wet oortree, maar eers moet jy self die probleem by die fonds probeer oplos. Dit is die algehele waarde van jou aftreefond­sbelegging. Wat is die sterftevoo­rdele op die aftreevoor­deelstaat? Dit is die bedrag wat aan afhanklike­s of begunstigd­es uitbetaal word wanneer die lid sterf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa