Huisgenoot

SIT DIE BAL AAN DIE ROL

-

Daar is gewoonlik twee vereistes voor aftreefond­svoordele uitbetaal word, sê Hugh Hacking, hoof van Old Mutual Korporatie­we Konsultant­e: Die betaalstaa­topdrag moet daarvoor gegee word en jy moet ’n eisopdragv­orm voltooi. Dan kan die proses begin. Die personeela­fdeling moet vir jou sê presies wat alles nodig is. Sorg dat jy dié inligting verstrek: jou belastingn­ommer, bewys van bankbesond­erhede en ’n gesertifis­eerde afskrif van jou ID.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa