Huisgenoot

JULIO IGLESIAS

- Reis jou vrou, Miranda, en kinders saam? Hoekom dink jy is jou musiek steeds so gewild? 19 Oktober: 23 Oktober: Big Toparena, Carnival City, Johannesbu­rg.

Jy was al hier. Wat het jou laat besluit om terug te keer? Jul land is so lieflik, ek kan skaars wag om terug te keer! Julle is so gelukkig om in so ’n mooi land met sulke wonderlike mense te woon.

Ek probeer altyd my gesin saamneem. Ek leef vir my musiek, maar jou gesin bly die belangriks­te. My aanhangers bly lojaal, want ek probeer eerlik met hulle wees. Mense ervaar altyd die ware Julio in my musiek en lirieke en tydens my vertonings. Watter van jou klassieke treffers gaan jy tydens jou Suid-Afrikaanse ver- spek te hê vir ander; om dankbaar te wees vir wat die lewe jou bied. Ook om hul drome na te jaag: Jy kan ’n talentvoll­e liedjieskr­ywer wees, maar ook ’n ster in die kombuis of op die sportveld. Is dit moeilik om nog met nuwe musiek vorendag te kom? Musiek kom uit die hart en ek is oortuig daarvan solank my aanhan-

Toerdatums

14 Oktober: Moreletapa­rk-ouditorium, Pretoria.

Grand Arena, GrandWest-casino, Kaapstad.

 ??  ?? Die minnesange­r Julio Iglesias (72) besoek Suid-Afrika binnekort. Ons het die Spaanse Don Juan van die musiekbedr­yf uitgevra oor sy roemryke loopbaan waartydens hy al meer as 300 miljoen albums verkoop het. tonings sing? Ek het gevra my agent moet...
Die minnesange­r Julio Iglesias (72) besoek Suid-Afrika binnekort. Ons het die Spaanse Don Juan van die musiekbedr­yf uitgevra oor sy roemryke loopbaan waartydens hy al meer as 300 miljoen albums verkoop het. tonings sing? Ek het gevra my agent moet...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa