Huisgenoot

WATERDRAER

-

21 JAN – 18 FEB Selfs al is jy ’n onafhankli­ke Waterdraer wat graag sy eie ding doen, speel jou vriende ’n belangrike rol in jou lewe. Weens meningsver­skille kan julle vassit, maar verdraagsa­amheid sal die haakplekke help uitstryk. Dis nietemin ’n goeie week om dinge saam te doen, alternatie­we onderwerpe te bespreek, die jongste elektronie­se speelgoed te beproef of net pret te hê. GELUKKIGE NOMMERS 3, 20, 9, 42, 17, 14

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa