Huisgenoot

KODERAAI NO. 236

-

Vandeeswee­k se leidraad is die naam van ’n Suid-Afrikaanse Olimpiese verspringe­r. Sy van is Mokoena, maar jy moet sy naam invul in die grys blokkies onder die foto. As jy ’n “o” ingevul het by die blokkie wat 4 gemerk is, sal al die 4’s in die raaisel o’s wees. Gebruik dié kode om die res van die raaisel te ontsyfer.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa