Huisgenoot

BLONDE SKAAL

-

Die blondine bel die apteek om te hoor of sy ’n babaskaal nodig het om ’n baba te weeg. Die apteker verduideli­k baie ma’s bepaal hul baba se gewig deur hulself eers sonder die baba en daarna met die baba te weeg en dan hul eie gewig van die gesamentli­ke gewig af te trek.

Waarop die blondine sê: “Nee, dit sal nie werk nie; ek is die baba se tante, nie sy ma nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa