Huisgenoot

Die antieke Olimpiese Spele

VanjaarV j se S Spelel i in Ri Rio deJaneirov­indbynadde Janeiro vind byna 3 000 jaar ná die heel eerste Spele plaas

-

DIE geskiedeni­s van die Olimpiese Spele soos ons dit vandag ken, strek tot in die antieke tye terug. Dit het alles sowat 2 800 jaar gelede in die suidweste van Griekeland in die Peloponnes­iese Skiereilan­d begin.

Uit manuskript­e wat later ontdek is, leer ons die eerste antieke Olimpiese Spele het in 776 v.C. plaasgevin­d. Die Spele is elke vier jaar gehou ter ere van die Griekse hoofgod, Zeus. Hierdie periode van vier jaar het later bekend geword as ’n olimpiade.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa