Huisgenoot

DIE EINDE VAN DIE SPELE

-

In 146 v. C. het die Romeine Griekeland verower, waarnaa alle burgers van die Romeinse nse Ryk aan die Spele kon deelneem.

In die derde eeu n.C. is Olimpia deur ’ n reeks aardbewing­s getref en het vandale toegeslaan. Die Spele is voortgesit, maar in 393 n.C. het keiser Theodosius 1, wat ’n Christen was, dit heeltemal afgeskaf omdat hy geen aktiwiteit­e wou aanmoedig waarin valse gode vereer word nie.

Meer as 1 000 jaar later is die stad herontdek en in 1875 is argeologie­se opgrawings gedoen.

Dit het die inspirasie verskaf om die Spele met die moderne Olimpiese Spele te laat herleef.

VIND NOG UIT

 ??  ?? Nee, dis waar – die antieke Olimpiese atlete het sonder enige klere deelgeneem!
Nee, dis waar – die antieke Olimpiese atlete het sonder enige klere deelgeneem!
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa