Huisgenoot

Wayde van Niekerk (400 m vir mans)

-

Wayde (24) is die gunsteling om die goue medalje te wen, sê Lappe. Hy het verlede jaar by die Wêreldkamp­ioenskapsb­yeenkoms in Beijing, China, goud gewen. Sy tyd van 43.48 was ’n persoonlik­e rekord. “Voor verlede jaar het niemand eens geweet wie Wayde is nie; skielik is hy die maatstaf waaraan ander hulself meet,” sê Lappe. “Wayde kan wen. Hy is

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa