Huisgenoot

Marathon (ma (mans en vroue)

-

testostero­o g Die marathon s simbolisee­r die ware gees van die Spele. In antieke Griekeland, die geboortepl­ek van die Spele, het ’n boodskappe­r vanva die slagveld by Marathon na Athen Athene gehardloop met nuus oor die Griekse oorwinning. Hy het die boodskap oorgedra,oorg maar dood neergeslaa­n. Vandag gryp dié nommer steeds mense se verbeeldin­gverbe aan. “Die marathon is so onvoo onvoorspel­baar soos my vrou se bui in die ogg oggend,” skerts Lappe. “Daar is nooit ’n gunsteling­gunst nie. Die afstand van 42,2 km is kort g genoeg dat enige van die voorste 25 deelnemers kan wen.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa