Huisgenoot

Michael Phelps (swem)

-

goed genoeg.” Dié Amerikaans­e blitsvis (31) het al meer Olimpiese medaljes gewen as enige ander sportster. As hy in Rio, sy vyfde Spele, ’n goue medalje wen, sal dit sy 19de wees. Ons kan uitsien na lipleklekk­er tweestryde in die 100 en 200 m-vlindersla­g tussen Michael en ons eie Chad (24) het vier jaar gelede in die 200 m goud voor die Amerikaner se neus weggeraap. In die 100 m het Michael Chad net-net geklop. “Chad is absoluut sensasione­el,” sê Lappe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa