Huisgenoot

Katie Ledecky (swem)

-

Nog ’n bloedjong Amerikaans­e sensasie. Nes haar spanmaat Simone is Katie net 19 jaar oud, maar word sy reeds bestempel as moontlik die beste vroueswemm­er in die geskiedeni­s. Volgens Sports Illustrate­d kan sy goud wen in die 200, 400, 800 en 1500 m-vryslag. Dit sal die eerste keer wees dat iemand dit regkry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa