Huisgenoot

Vrouesokke­r

-

Dit sal net die sesde keer wees dat vrouesokke­r by die Olimpiese Spele aangebied word. In Amerika is vrouesokke­r op skoolvlak baie gewild; daarom is dit g’n wonder dat die Amerikaans­e span al vier keer Spele-goud gewen het nie. In die sokkermal Rio is hulle vanjaar weer die gunsteling.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa