Huisgenoot

‘RIO DIE RAMP’

-

Europa gevlug het. “Hulle het nie burgerskap van die land waarheen hulle gevlug het nie en kan ook nie hul geboortela­nd verteenwoo­rdig nie . . . Hulle is staatlose atlete,” verduideli­k Lappe.

Dié atlete gaan onder die Olimpiese vlag deelneem.

Die vlugteling­span was teen Huisgenoot se druktyd nog nie aangekondi­g nie en die vereistes om daarvoor in aanmerking te kom is ook nog nie bekendgema­ak nie.

“Die gees van die Spele is dat dit vir almal oop moet wees en dat elke atleet ’n regverdige kans moet kry.”

Volgens die WVMS steun Rusland die gebruik van opkikkers deur sy atlete. Kort voor ons druktyd het die Internasio­n nale Olimpiese Komitee aangekondi­g dié 6 68 is ook uit vanjaar se Spele verban.

Maar daar sal geen algehele Olimpiese v verbod op Rusland wees soos die WVMS a aanbeveel het nie. Elkeen van die 28 s sportspoor­te by die Spele moet self bes sluit watter Russiese atlete eindelik mag d deelneem.

Lappe sê die Russiese regering het stim mulante help ontwikkel, want dit was vir h hulle so belangrik dat hul atlete wen. M Maar stimulante en opkikkers word regd deur atletiek en enige ander sportsoort g gebruik. Fietsry is vervuil van die opkikk kers, gewigoptel, stoei . . . Die sportlui geb bruik nou middels om die opkikkers te verdoesel. Teen Huisgenoot se druktyd was sommige stadions en infrastruk­tuur soos openbare vervoer nog nie klaar gebou nie. The New York Times noem Rio selfs ’n “onnatuurli­ke ramp”.

Minder as twee maande voor die Spele het Rio verklaar die stad is bankrot en kan daarom nie die beloofde Olimpiese geriewe voorsien nie. Die stad het toe noodfinans­iering van die federale regering gekry, iets wat gewoonlik net vir natuurramp­e pe beskikbaar is.

Volgens die ie koerant was die stad met sy joernalist­e naliste se ondersoek twee maandede gelede “een groot bou perseel.l. Stene en pype lê oral op hope. ’n Paar werkers ers stoot kruiwaens asof die byeenkoms eers in 2017 plaasasvin­d. Nie- - mand weet wat op die boupersele opgerig moet word nie, nie eens die mense wat daar werk nie. Al wat almal sê, is dat dit vir die Olimpiese Spele is,” berig die koerant.

Volgens die BBC is Rio de Janeiro berug as een van die wêreld se gevaarliks­te stede, waar dwelmsindi­kate veral in die krotbuurte regeer. Toeristest­rande soos Copacabana, waar die Olimpiese strandvlug­bal aangebied word, wemel van die grypdiewe.

’n Bykomende 80 000 veiligheid­swagte is aangestel om die strate saam met die polisie en weermag te beveilig. Maar die grootste kopseer vir Rio se veiligheid­shoof, José Mariano Beltrame, is terreur, deesdae ’n gevaar by enige internasio­nale geleenthei­d.

En dan is daar die Zikavirus, wat deur muskiete oorgedra word en die stad al geruime tyd in sy greep het. Die virus hou verband met Guillain-Barré-sindroom, mikrokefal­ie by pasgebore babas en ander probleme met die sentrale senustelse­l. EKSTRA BRONNE: SPORTS ILLUSTRATE­D, ENCA, NETWERK24, THE NEW YORK TIMES, BBC, RIO2016.COM, TIMESLIVE.CO.ZA, PINKNEWS.CO.UK, DAILY MAIL

 ??  ?? Nathan Adrian Elena Delle Donne
Nathan Adrian Elena Delle Donne

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa