Huisgenoot

RUSLAND EN OPKIKKERS

-

Opkikkers bly ’n groot probleem, veral onder Russiese atlete. Die Wêreldagen­tskap teen Verbode Middels in Sport (WVMS) het aanbeveel dat Rusland verbied word om vanjaar in Rio deel te neem. Dis nadat 68 Russe reeds vanjaar uit wêreldatle­tiek geskors is weens verbode middels.

 ??  ?? Christen Press
Christen Press
 ??  ?? April Ross
April Ross

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa